Twintig skape ingeprop agterin ‘n Isuzu bakkie, is Donderdag 25 April deur lede van die Kroonstadse hoofwegpatrollie gekry toe hulle die N1 gepatrolleer het.
Drie verdagtes tussen die ouderdom van 32 en 46 is gearresteer en is aangekla vir veediefstal. Daar is ook beslag gelê op die bakkie en skape.

Voorlopige ondersoek dui daarop dat die skape in Wepener gesteel is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.
Liezl Scheepers
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.