Local newsNews

Kyk net hoe ougat! So kan jy ons baba renosters help

Help gou sodat ons 'n paar van die kombersies kan maak

Dit is nie net mense babas wat trooskombersies nodig het nie.

Met diĆ© spesiale Blankets for Baby Rhinos projek vir die Rhino Orphanage kan jy ‘n groot verskil maak vir wees baba renostertjies hierdie winter.

Wat nodig is, is dat jy ‘n1,2 x 1.2m kombersie sal hekel of brei met enige wol, enige kleur. Jy moet die volledige kombersie maak en nie net blokke inhandig nie. Daar is tyd tot einde Mei vir hierdie projek.

As jy bereid is om te help, kan jy jou gemaakte kombersie inhandig of koerier na Anna Patat in Parys se hoofstraat of WhatsApp na 072 152 0839 vir meer inligting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button