Local newsNews

Polisie vra hulp om vermiste Koppies-man te vind

Kontak asseblief die polisie as jy enige inligting het.

Die polisie in Koppies soek na die 35-jarige Shaun Combring wat as vermis aangegee is.

Hy is 1,7m lank met bruin hare. Hy is die laaste keer gesien met ‘n blou en wit pajama broek, swart gestreepte top en flip-flops.

Enigeen wat weet waar hy hom mag bevind of enige inligting het wat die polisie kan help om hom te vind, kan kapt. T. Lategan skakel by 082 466 7966.

Related Articles

 
Back to top button