
Onthou jy nog die dae van inry-teaters? Maar hierdie is beter.
‘n Fliek in die veld met die stilte van die natuur en die sterrehemel bo jou.
Dit is ontspan. ‘n Bekostigbare uitstappie vir die hele gesin en ‘n herinnering wat jy sal koester.
Kom fliek saam volgende op Saterdag 18 Mei om 18:30 by die FAK se Udolpho Rivierplaas net buite Parys waar ‘n ou gunsteling, Arende, sal wys.
Hou Udolpho se sosiale media blaaie dop en maak seker jy is daar as die volgende fliek wys want waar gaan jy fliek teen net R30 ‘n kaartjie vir volwassenes en R15 vir skoliere?
Slaap sommer oor en maak dit ‘n naweekuitstappie. Uniek en beslis nêrens anders in die geweste.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.