Local newsNews

Sangstudente deel hul talent met gemeenskap

Die gehoor kan uitsien na 'n verskeidendheid van genres - van moderne Kontemporêre Pop tot Goue Oues.

Die Stéfan Louw Sangskool  bied Vrydag 8 November om 19:00 die jaarlikse Gala Konsert in die NG Parys-Suid saal aan waar studente die geleentheid kry om hul talent met familie, vriende, en die gemeenskap te deel.
Tydens dié konsert word die Student van die Jaar aangewys, ‘n titel wat slegs beskore is vir daardie een student wat nie net talentvol is nie, maar wat besondere vordering in alle aspekte van sang en uitvoerings getoon het gedurende die jaar.
Die gehoor kan uitsien na ‘n verskeidendheid van genres – van moderne Kontemporêre Pop tot Goue Oues.
Kaartjies kos R150 vir skoolgaande kinders en R270 vir volwassenes. Vir navrae WhatsApp Marisa by  0649635386, of koop kaartjies aanlyn by www.stefanlouw.com/gala.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button