Local newsNews

Genealogie vir beginners

Bring sommer die hele familie saam vir 'n lekker naweek op die plaas.

Wil jy graag weet wie jou voorouers was? Waar hulle vandaan gekom het? Was jou voorsate by Bloedrivier? Wat van die Boere-oorlog? Weet jy nie hoe en waar om te begin nie?

Kom woon ‘n beginnerskursus by op 14 Desember tydens die Geloftenaweek vieringe op die Udolpho Rivierplaas net buite Parys.

Die kursus word aangebied deur die Genealogie Vereniging van Suid-Afrika (GGSA) Vaal op diĆ© pratige kultuurplaas van die FAK. Kom net vir die oggend of sommer die hele naweek. Bespreek net ‘n huisie of bring jou tent.

Bring sommer die hele familie saam vir ‘n lekker naweek op die plaas.

As jy die kursus wil bywoon skakel Germaine Smith by 072 404 3442 of kry meer inligting oor die Gelofteweek op Udolpho by https://www.facebook.com/share/p/Qf9fVZnpRnvMGJZv/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button