Local newsNews
Slaggate op dié pad ‘n groot gevaar
Verskeie motoriste het weer die afgelope week hier skade aan bande gehad.

Met die afgelope week se reën is motoriste ernstig gewaarsku oor slaggate op die R59 veral op die gedeelte tussen Parys en Sasolburg. Verskeie motoriste het weer die afgelope week skade aan bande gehad as gevolg van die slaggate.
Daar is vandeesweek begin om van die slaggate reg te maak, maar wees asseblief versigtig wanneer jy op hierdie pad sou ry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



