
Nie net is hulle almal personeellede van Hoërskool Parys nie, maar het hierdie groep onderwysers iets besonders in gemeen. Hulle is almal oudleerders van die skool wat kan saampraat oor die lief en leed van hul eie skooldae by Hoërskool Parys.
Die groep is Ronel Allers, Leanne Daniel, Lindy Daniel, Ezilda Fouche, Janel Reitz, Marie la Cock, Salomé van der Westhuizen, Leandri Botha, Andrea Dednam, Rhona Prinsloo, Johan Ströh en Lucien van Zyl Jr (foto onder).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.