Local newsNews
N1-botsing eis twee lewens
Vermy die N1 tussen die Vaal Plaza-tolhek en Kroonstad. Beide rigtings is tans vir verkeer gesluit.

‘n Grusame botsing tusen drie vragmotors op die N1 naby Koppies het vanoggend om 04:00 die lewens van twee mense ge-eis het polisiewoordvoerder sers. Mahlomolo Kareli, bevestig. Nog ‘n pasiënt is per ambulans na die Boitumelo-hospitaal in Kroonstad vervoer.
Beide rigting van die N1 by Rooiwal is volgens die jongste inligting (07:59) steeds gesluit vir verkeer en is motoriste dringend versoek om alternatiewe roetes te volg.
Nooddienswerkers is besig met opruimingswerk op die toneel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.