Local newsNews
Hoe rooier, hoe mooier
Die Valentynsbal is elke jaar 'n hoogtepunt op die skool se kalender.

Leerders van Hoërskool Parys was Vrydagaand spoggerig uitgevat vir die jaarlikse Valbal waarmee Valentynsdag gevier word.
Vanjaar is die geleentheid by Vaal de Grace gehou met ‘n kaarte-tema. Dankie aan die onderwysers en elke ouer wat gehelp het om die aand kleurvol en spesiaal te kon maak.
Dié foto’s gee ‘n kykie na vanjaar se spogaand.













At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



