Local newsNews
Aardklop: Bekuns, bekoor, bekroon
Aardklop het elf benoemings vir die kykNET Fiëstas gehad.

Aardklop spog met nie minder nie as vier kykNET Fiëstas wat tydens ‘n glansgeleentheid in Kirstenbosch aangekondig is.
Dit sluit in:
Beste Opkomende Kunstenaar: Joshwin Dyson in Laaitie mettie biscuits
Beste Akteur: Joshwin Dyson in Laaitie mettie biscuits
Beste Nuutgeskepte Teks: Philip Rademeyer vir Stinkhout
Beste Prestasie in Klassieke Musiek: Die groot finale

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



