Local newsNews

Nood baie groot by plaaslike DBV

Die DBV ontvang geen subsidie of hulp van die regering nie, en is suiwer afhanklik van die gemeenskap se steun om 'n waardevolle diens te kan lewer in jou gemeenskap.

Die Parys DBV het tans ‘n ernstige nood aan hondekos vir klein sowel as volwasse honde, asook kos vir baba en volwasse katjies.

Daarbenewens is daar ook ‘n groot behoefte aan die volgende items:

  • Jeyes Fluid
  • Enige produkte vir die beheer van vlieë, bosluise en vlooie
  •  F10 Oplossing
  • Bleikmiddel
  • Skottelgoedseep
  • Wasbare komberse vir die wintermaande wat voorlê
  • Houtskaafsels of lae kwaliteit gras wat vir die lêplek van varke gebruik kan word.

As jy op enige manier kan help, skakel asseblief 072 894 4061

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button