
Reën en heelwat koeler temperature word vir die week voorspel met maksimum temperature in Parys wat Woensdag en Donderdag sal daal tot 17 grade Celsius.
Vir môre kan Parysenaars koel bewolkte weer verwag met ‘n maksimum temperatuur van 22 grade Celsius.
Maksimum termperature sal ook oor die naweek en volgende week in die lae twintigs wees.
Vir Pretoria en Johannesburg is ook koel, bewolkte weer vir die week voorspel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



