Local newsNews
Oldies buig die knie na taai stryd
Dit was die eerste keer dat dié fees van goue oues op die rugbyveld in Fochville aangebied is.
Parys se Golden Oldies moes Saterdag na ‘n taai stryd op die rugbyveld die knie buig voor die Grizzlies Old Bears Rugbyklub van Benoni met ‘n telling van 10-5 in die hoofwedstryd van die Golden Eagles Rugby Festival wat op Fochville by die Gert van Rensburg-stadion beslis is.
Dit was ‘n fees van goue oues op die rugbyveld en ‘n eerste vir Fochville met twaalf spanne wat die dag in aksie was.





Foto’s soos geplaas deur Carmen Bester op Parys Golden Oldies Facebook-blad.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



