Local newsNews
Leerders wys hul wetenskaptalent
Hoërskool Parys se leerders behaal spog resultate by Sasol Wetenskap Olimpiade.
Reinhard van der Hoven spog met ‘n eerste plek in die Vrystaat vir die Sasol Wetenskap Olimpiade, terwyl Linden Smit onder die top 30 graad 11 deelnemers geeïndig het.
Beide is ook gekies om aan die jaarlikse Wetenskapkongres by die NWU Potchefstroom-kampus deel te neem op grond van hul prestasie in die Wetenskap Olimpiade.
Reinhard en Linden is leerders van Hoërskool Parys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



