Local newsNews
Vermiste man veilig
Janse Van Rensburg het sy dank uitgespreek teenoor almal wat help soek het na Rossouw en die boodskap gedeel het.

Die 54-jarige Buks Rossouw van Parys wat sedert 19 September vermis was, is gekry.
Adjudant-offisier Brian Janse van Rensburg, van die Parys Speurdiens het bevestig dat Rossouw homself vanoggend by die Speurdiens-kantoor kom rapporteer het, en dat hy veilig en ongedeerd is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



