Local newsNews
So byna ‘n eeu vir Sonskyn se oudste inwoner
Die spesiale dag is vandag saam met haar deur die tehuis se inwoners en personeel gevier.
Sonskyn-tehuis se oudste inwoner, Lorna Fick, vier vandag haar 98ste verjaardag.
Ons wens tannie Lorna ‘n baie geseĆ«nde lewensjaar toe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



