Nuwe personeellede wat vanjaar deel is van die personeel van Primêre Skool Parys. Foto: LIezl Scheepers
Daar is ‘n hele paar nuwe gesigte op die personeel van Primêre Skool Parys.
Personeel wat gedurende die eerste en tweede kwartaal by die skool aangesluit het, is juffrou Carmen Schlebusch (gr. 1 blou-klas), juffrou Ronél Erasmus (gr. 6 wiskunde), Joanine Neveling (graad R-assistent), juffrou Sadé van Staden (Reading Rocket leessentrum), mnr. Stephan Fourie (graad 4 NWT, Afr eerste addisionele taal), en Jessica Smuts (skoolfondsklerk).
Sadé en Stephan is vanaf die tweede kwartaal deel van die skool se personeel.
Nuwe personeellede wat vanjaar deel is van die personeel van Primêre Skool Parys. Foto: Liezl Scheepers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.