Hoërskool Parys se o15-spelers
wat die Cobras in die Rhinoweek gaan verteenwoordig. Foto: Liezl Scheepers
Zuhan Siecker, Hanno Rust, Lohan Viljoen, Daniël van Dyk, Davron Mnguni, JD Louw, Adam Esterhuizen en Lethabo de Wet is ingesluit in die Cobra o15-rugbyspan wat later vandeesmaand aan die Rhino-rugbyweek by VUT sal deelneem.
Hoërskool Parys se o15-spelers wat die Cobras in die Rhinoweek gaan verteenwoordig. Foto: Liezl Scheepers
Adam Esterhuizen.
PC Steyn is ingesluit in die Valke o15A-span, en Ethan Litchfield in die Valke o17A-span. PC en Ethan sal van 28 Junie tot 2 Julie in Bethlehem vir die Valke-spanne aan die Afgriweek in Bethlehem deelneem.
PC Steyn is ingesluit in die Valke-span
Ethan Litchfield is ingesluit in die Valke-span
Die seuns is almal leerders van Hoërskool Parys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.