Local newsNews
Parys-spanne speel hul hart uit in liga-finaal
Om as naaswenners in die liga te kon eindig, is 'n uitmuntende prestasie vir die spanne wat 'n baie suksesvolle seisoen gehad het.
Hoewel beide Primêre Skool Parys se o11A en o11B-rugbyspanne hul wedstryde Woensdag teen Fonteine verloor het in die Valke Sedibeng Elite liga-finaal, het beide Parys se spanne hul harte uitgespeel op die veld.
Die wedstryde is op Hoërskool Dr Malan se velde in Meyerton beslis.
Die eindtelling vir die o15A-wedstryd was 15-12 in Fonteine se guns. Die o11B’s verloor met ‘n eindtelling van 15-10 teen Fonteine.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



