Local newsNews
Dis maak of breek vandag in Noordvaal-kwartfinaal
Parys hou styf duim vas vir hierdie spanne.
Hoërskool Parys se o.14, o.15 en eerste span speel vandag in die kwartfinaal van die Noordvaal-beker.
Aldrie spanne sal Hoërskool Schoonspruit die stryd in Klerksdorp aansê.
Wedstrydtye
08:00 – o14 Schoonspruit vs Parys
09:10 – o15 Schoonspuit vs Parys
11:40 – Eerste span Schoonspruit vs Parys
Die Noordvaal-kragmeting volg nadat aldrie Parys-spanne as kampioene in die Valke Afdeling 4-liga gekroon is.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



