Local newsNews
Nou wag SA-kampioenskappe vir dié landloopatlete
Die SA Skole landloopkampioenskappe word op 5 September gehou.
Ses van Primêre Skool Parys se leerders is na afloop van die provinsiale landloopkampioenskappe in Bloemfontein ingesluit in die Vrystaatspan wat op 5 September aan die SA Skole landloopkampioenskappe sal deelneem.
Die leerders is Kordieu Scheepers, Danika Joubert, Kylie Rootman, Anlé Beukes, Chané Dannhauser en Karliese Scheepers

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



