Local newsNews

Swaar dra op die R59

Dit was die tweede abnormale vrag in vyf dae wat deur Parys beweeg het.

Nog ‘n abnormale vrag het vanoggend vanaf die Barrage via die R59 deur Parys beweeg. Dié keer was dit ‘n 5,3m hoë Eskom transformator wat onderweg was na die Beta-substasie by Boshoff. Die transformator weeg 165 ton.

Vrydag is twee sogenaamde Shell doppe van die Kopanong myn in Orkney na Barrage via die R59 vervoer. Elkeen van die doppe het 34 ton geweeg, en was 43,28m lank, en meer as 5m hoog.

Die transformator wat vanoggend deur Parys beweeg het. Foto: Liezl Scheepers
Die transformator wat vanoggend deur Parys beweeg het. Foto: Liezl Scheepers
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button