
Parys-muurbalklub se klubkampioen is Christiaan Dannhauser (middel) met Heinie Rutkowski (regs) as die naaswenner. By hulle is Robert Thompson, die klubvoorsitter.
Die Dameskampioen is Reese Thompson. Op die foto is pa en dogter, Reese en Robert. Robert is ook Parys-muurbalklub se klubvoorsitter. Foto: Verskaf
Die Plaatwenner was George Marais met Louis Henry du Plessis as naawenner. By hulle is klubvoorsitter, Robert Thompson Foto: Verskaf
By die beginners is Jasmaine Rust as wenner aangewys met Herman van der Schyff twee en Stephan du Toit derde. By die wennertjies is klubvoorsitter, Robert Thompson, in die middel. Foto: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.