SportSport

Rolbalklub se Ope Enkels kampioene gekroon

Rolbalklub se Ope Enkels kampioene gekroon

 

 

Een van die top klubkompetisies, Parys-rolbalklub se ope enkels kampioenskappe, is die afgelope naweek beslis. In die dames finaal het Toets van der Westhuizen en Theresa Jones mekaar die stryd aangesê, terwyl Raymond Loubser en Jaco Nel in die mans-finaal mekaar teen mekaar te staan gekom het. Toets het as dameswenner uit die stryd getree met ‘n redelik maklike oorwinning oor Theresa. Die mans finaal was egter ‘n perd van ’n ander kleur. Raymond het aanvanklik gemaklik voorgeloop, maar Jaco het teruggeveg met goeie rolbal. Daar was egter nie keer aan Raymond nie, en sy uitstaande spel het aan hom die titel bosorg. Geluk aan die spelers.   

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button