Hier in die Koepel moet jy kom draai
Kom maak gou n draai!

As jy nog nie n draai by die Venterskroon Inn in die hart van die Vredefort Koepel gemaak het nie moet jy wikkel.
N Heerlike feestelikheid met stalletjies, musiek en lekker kuier tot 17:00 by dié Kersmark wag op jou.
Die beeldskone natuur van die Koepel en pragtige sonskyndag maak sy arms oop om besoekers te verwelkom met die lekkerte wat deur die Vredefort Koepel Bewarea bestuur gereël is. N Ware Koepel-kuier.









At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



