Foto’s: Herald en NWU vereer op spoggerige wyse vir Potch se beste jong sportsterre
Die 2016 Herald/NWU Sportster van die Jaar funksie is op Donderdagaand, 27 Oktober by die Roots Lifestyle Centre aangebied waar van die stad se beste jong skool sportsterre vereer is. Dit was ‘n behoorlike glansgeleentheid wat goeie aftrek by beide pryswenners en ouers gekry het. Die bekende spiesgooi-afrigter, Terseus Liebenberg en die voormalige paralimpiese swemmer, …

Die 2016 Herald/NWU Sportster van die Jaar funksie is op Donderdagaand, 27 Oktober by die Roots Lifestyle Centre aangebied waar van die stad se beste jong skool sportsterre vereer is. Dit was ‘n behoorlike glansgeleentheid wat goeie aftrek by beide pryswenners en ouers gekry het.
Die bekende spiesgooi-afrigter, Terseus Liebenberg en die voormalige paralimpiese swemmer, Adri Visser, was die gassprekers vir die spoggerige aand. Hulle het op eie unieke wyse vir groot inspirasie gesorg.
Kyk die foto’s van die wenners hier:
Foto’s – Wouter Pienaar
2016 Herald/NWU Sportster van de Jaar wenners
Hokkie – Dogters
0.14 – Rozanne von Abo
0.16 – Suzette Schulenberg
Senior – Lize-Mari de Lange
Hokkie – Seuns
0.14 – Phillip Botha
0.15 – Adriaan Rontgen
0.16 – Landré Halgryn
Senior – Pierre Botma
Bergfiets – Dogters
0.14 – Natalie Strydom
0.15 – Andrea de Waal
Senior – Danielle Strydom
Bergfiets – Seuns
0.16 – Ryan Conradie
Senior – Pieter du Toit
Netbal
o.14 – Martiné Jordaan
0.15 – Ruvimbo Chapwanya
0.16 – Micheala Reid
0.17 – Melissa Smit
Senior – Caitlinn Rousseau
Sokker
Junior – Lefa Mohapi
Senior – Frank Khambule
Swem
Dogters
0.14 – Bianca Opperman
0.15 – Alexia Duarte
0.17 – Annien Muller
Senior – Eliz-Maric Cronjé
Seuns
0.14 – Theo Ferreira
0.16 – Botha du Toit
Senior – Van Zyl Brand
Tennis
Dogters
0.14 – Liezel Muller
0.15 – Marike Schumlian
Senior – Marizaan Viviers
Seuns
0.14 – Christopher de Freitas
0.15 – Van Zyl Smit
0.16 – Jay-Dee Fourie
Senior – Dirk Yssel
Rugby
o.14 – Liardt Redelinghuys
0.15 – Justin Engels
0.16 – Ricardo Botha
Senior – GJ Janse van Rensburg
Atletiek
Dogters
o.14 – Miandi van Staden
0.15 – Cara du Preez
0.16 – Marionique Wntzel
0.17 – Milandré Stafford
Senior – Larissa Gouws
Seuns
0.14 – Petrus van Aarde
0.15 – Lumka Gebengana
0.16 – Donevan du Toit
01.7 – Waldouw Smit
0.19 – Lukie Pieterse
Krieket
0.14 – Jaco Viljoen
0.15 – André Taljaard
0.16 – Robert de Villiers
0.17 – Reabetswe Mokgoro
Senior – Cobus Crowther
Spesiale Toekennings
Michelle Bloem – Swimming
Rudi van Graan – Lewensredding
Jurgens Jansen van Rensburg – Bisley Skiet
Ané Aucamp – SA Skyfskiet
































































