SportSport

Gimmies behaal vierde plek by Elardus Erasmus

Gimmies het twee naweke gelede aan die gesogte Elardus Erasmus Top 10 Atletiekbyeenkoms by Hoërskool Hans Strijdom deelgeneem. Sowat  40 Hoërskole het aan hierdie prestige-byeenkoms deelgeneem. Gimmies het puik presteer deur algeheel in die vierde plek te eindig. Die 10 beste skole was (in volgorde van 1ste tot 10de): Prestige College, Menlopark, Helpmekaar, Potchefstroom Gimnasium, …

Gimmies het twee naweke gelede aan die gesogte Elardus Erasmus Top 10 Atletiekbyeenkoms by Hoërskool Hans Strijdom deelgeneem.

Sowat  40 Hoërskole het aan hierdie prestige-byeenkoms deelgeneem. Gimmies het puik presteer deur algeheel in die vierde plek te eindig.

Die 10 beste skole was (in volgorde van 1ste tot 10de):

Prestige College, Menlopark, Helpmekaar, Potchefstroom Gimnasium, KHS, Garsfontein, Kemptonpark, Monument, Noordheuwel en Vorentoe.

Gimmies se atlete spog met 20 079 punte na afloop van die byeenkoms, wat meer as 1 000 gemiddelde punte op die ABSA-tabel vir die beste 10 items verteenwoordig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button