CommunityPhoto Galleries

Herald word bederf in Januarie

Baie dankie aan Panarotti's Pizza en Stadium Food Court wat die Herald al lekker bederf het die maand.

Baie dankie aan Panarotti’s Pizza en Stadium Food Court wat die Herald al lekker bederf het die maand.

Panarotti’s het verlede week ons kom verras met twee groot pizzas vir die kantoor, en vanoggend het Stadium Food Court vir elkeen ‘n heerlike ontbyt gebring.

Lihana Moos en Beaudine Nasr van die Herald ontvang die twee pizza's van Panarotti's.
Lihana Moos en Beaudine Nasr van die Herald ontvang die twee pizza’s van Panarotti’s.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button