CommunityPhoto Galleries

CANSA gereed vir 2018 Relay for Life

Indien u of u besigheid ‘n span wil inskryf, skakel gerus vir Karen Stewart by 082 441 4354 om u plek vir die dag te verseker.

Die CANSA Relay For Life-span het verlede Woensdag die amptelike datum vir volgende jaar se Relay bekendgestel.

Die CANSA Relay sal op 3 Maart vanaf 12:00 tot 00:00 op die NWU se Joolplaas gehou word. Die tydverskuiwing is gemaak met die doel om meer voete na die jaar se geleentheid te lok.

2018 se Relay beloof om groot verrassings in te hou en die besoekers die dag te vermaak terwyl hulle hul steun aan kankeroorwinnaars toon.

Indien u of u besigheid ‘n span wil inskryf, skakel gerus vir Karen Stewart by 082 441 4354 om u plek vir die dag te verseker.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button