CommunityPhoto Galleries
Eerstejaarskonsert oudisies begin
Die eerstejaarskonsert oudisies het amptelik (15 Januarie) begin. Elke jaar kompeteer die verskeie slepe teen mekaar om te kyk wie kan die beste vermaak op dis, dit alles binne twee weke. Vanjaar beloof om weer ‘n ware skouspel te wees. Die eerstejaarskonsert vind op 26 en 27 Januarie plaas. FOTOS en VIDEO: FACEBOOK/NWU-Pukke

Die eerstejaarskonsert oudisies het amptelik (15 Januarie) begin.

Elke jaar kompeteer die verskeie slepe teen mekaar om te kyk wie kan die beste vermaak op dis, dit alles binne twee weke. Vanjaar beloof om weer ‘n ware skouspel te wees.

Die eerstejaarskonsert vind op 26 en 27 Januarie plaas.
FOTOS en VIDEO: FACEBOOK/NWU-Pukke
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




