CommunityPhoto Galleries
Foto’s: PAWS hou tema-partytjie om diere te help
PAWS (Potchefstroom Animal Welfare Society) het verlede Vrydag ’n kostuumpartytjie ten bate van PAWS aangebied.
PAWS (Potchefstroom Animal Welfare Society) het verlede Vrydag ’n kostuumpartytjie ten bate van PAWS aangebied.
Almal het soos verskillende filmsterre aangetrek en lekker saam gedans en geëet.
Die partytjie is by Blouklip Perdeskoen gehou en alle fondse wat die aand ingesamel is, word aan PAWS geskenk. Volgens Herman van der Sluis, PAWS bestuurder, het die aand baie goed afgeloop. Hy bedank die gemeenskap vir hul ondersteuning.







At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



