Local news

Gimmies maak wenskuiwe in Battle Boards-kompetisie

Die volgende rondte van hierdie opwindende kompetisie vind op Saterdag, 24 Februarie plaas waar Gimmies teen die top 8 skole van elke provinsie sal deelneem.

Gimmies se top tien skaakspelers het in spanformaat aan die eerste rondte van die Alex Forbes Battle Boards-aanlyntoernooi op Saterdag, 10 Februarie deelgeneem en as wenners uit die stryd getree.

Gimmies het teen die top skole in Noordwes in provinsiale uitdunne deelgeneem om vir die interprovinsiale kompetisie deel te neem waar hulle teen skole van Gauteng, Wes-Kaap en KwaZulu-Natal gaan deelneem.

Die volgende rondte van hierdie opwindende kompetisie vind op Saterdag, 24 Februarie plaas waar Gimmies teen die top 8 skole van elke provinsie sal deelneem.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button