Potchefstroom Sakekamer kies nuwe bestuurslede
Die hartklop van Potchefstroom se top besighede is ook vir hulle diens die afgelope jaar vereer, met verskeie toekennings wat uitgedeel is.
Die Potchefstroom Sakekamer het op Donderdag, 22 Februarie tydens ‘n glansgeleentheid hulle nuwe bestuurslede vir 2024/25 aangekondig.
Foto’s: Wouter Pienaar
Die hartklop van Potchefstroom se top besighede is ook vir hulle diens die afgelope jaar vereer, met verskeie toekennings wat uitgedeel is.
Dit was ook die Potchefstroom Sakekamer se Algemene Jaarvergadering waar daar na die 23/24 jaar se suksesverhale gekyk is. Opkomende projekte en byeenkomste vir 2024/25 is ook met groot opgewondenheid gedeel.
Hier is die besighede wat met toekennings vereer is:
#ProPotch Service Delivery Business of the Year Award: PotchVET Care
#ProPotch Merchandising Business of the Year Award: Glotron Corporate Outfitters & Clothing Specialists
#ProPotch Manufacturing Business of the Year Award: CFAM Technologies
#ProPotch NGO of the Year Award: NG Welsyn
#ProPotch Local Job Creator Award: Nova Life
ProPotch Young Executive under 35 Award: Jean Breedt – BodyLab EMS South Africa
#ProPotch Female Entrepreneur Award: Carli Badenhorst, Anneri Cruywagen, Sonia Steyn – Die Dromers Mark
#ProPotch Community Care Award: Second Life Good Store
#ProPotch Customer Care Business of the Year Award: Kleinplaas Pype
#ProPotch Ambassador Award: Pieter Möller
#ProPotch Innovation Award: Eduvos Potchefstroom
#ProPotch Lifetime Contribution Award: Turkstra Bakkery
Hier is die nuwe bestuurslede vir 2024/25:
- AJ du Plessis: Brocor
- Christelle Snyman: FFG
- Dewald van Breda: Potch Plastic
- Elmor Kruger: Century21 Potchefstroom
- Hermann du Plessis: ABSA
- Johan Janse Van Rensburg: ALS Group South Africa
- Juan Badenhorst: Engel & Völkers Potchefstroom
- Nicholas van den Berg: De Villiers Attorneys
- Raadt Rademeyer: GNR Auditors
- Reno Pretorius: EntruTech
- Rochelle Roos: RJR Attorneys