Local news
Spog met jou mooi matriekrok
Die Herald gaan inwoners die geleentheid bied om vir hulle gunstelingrokke te stem.

Die Herald bied vanjaar weer ‘n kans vir Matriekdogters om met hulle matriekafskeid-rokke te spog.
Stuur jou beste foto van jou rok na dustin@mooivaal.co.za. Maak seker jou naam en van en in watter skool jy is, is saam met die epos.
Die Herald sal dan die geleentheid vir publiek gee om vir hulle gusntelinge te stem. Daar gaan lekker pryse vir die wenners wees. Die matriekrok kompetisie is nog altyd ‘n gunsteling onder Potchefstromers.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



