Local news

Duisende kolwyntjies vir kanker verkoop

"Dit is ń gemeenskaps projek wat nie kon plaasvind sonder die ondersteuning van ons gemeenskap nie," het Angelique van die Cupcakes of Hope foundation gesê. 

Cupcakes for Hope het op 28 September hulle jaarlikse fondsinsameling vir kinders wat aan kanker ly aangebied.

Die dag was ‘n reuse sukses met ongeveer 3500 kolwyntjies wat by die Mooirivier Mall verkoop was. Die gemeenskap het behoorlik bymekaar gekom om kwesbare kinders te help.

“Dit is ń gemeenskaps projek wat nie kon plaasvind sonder die ondersteuning van ons gemeenskap nie,” het Angelique Hall een van die Potch koordineerders van die Cupcakes of Hope foundation gesê.

Kolwyntjies van alle kleure en geure was ten toon gestel

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button