Local news

Unieke foto-uitstalling kom Potchefstroom toe

Toegang by die uitstalling is gratis.

Photographic Society of South Africa (PSSA) se foto-uitstalling kan vanaf 10 tot 18 Oktober by die Snowflake Gallery gesien word.

Die uitstalling vorm deel van ‘n uitstalling wat deur die land reis ter herdenking van die 70ste bestaansjaar van PSSA.

Die uitstalling spog met 70 afdrukke van 70 fotograwe, en is met sorg gekies uit 850 inskrywings wat PSSA lede van oor die land ingeskryf het.

Toegang by die uitstalling is gratis. Die inkomste van foto’s wat verkoop word, sal aan die SanParks Honorary Rangers geskenk word.

Die opening van die uitstalling het die 10de om 18:00 plaasgevind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button