High SchoolKidsLocal newsPrimary School

Graad eentjies wens matrieks sterkte toe met eindeksamen

Die matriek eindeksamen het vandag afgeskop.

Die graad 1-leerders van Laerskool M.L Fick het vandag die matrieks van Hoër Volkskool sterkte met hulle eindeksamen gaan toewens.

Die matriek eindeksamen het vandag afgeskop.

Die leerders het matrieks bemoedig met ‘n boodskap en ‘n geskenkie.

“Dankie vir die spesiale manier waarop julle ons matrieks kom bederf het, julle ondersteuning beteken vir Volkies baie,” het die skool in ‘n verklaring gesê.

“Baie sterkte aan ons matrieks met die begin van hierdie laaste hoofstuk!”

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button