Local news

Motorkaping in Potch hoogste in vier jaar

Potchefstroom het die sesde meeste gevalle van motorkaping in die Noordwes. 

Volgens die nuutste polisie statistieke is sake van motorkaping wat in Potchefstroom aangemeld is, die hoogste wat dit in vier jaar was.

Daar is tussen April en Junie vanjaar, 10 sake van motorkaping aangemeld. Alhoewel dit slegs een meer saak as die vorige jaar in dieselfde tydperk is, is dit die hoogste wat dit in die laaste vier jaar was. In die jare 2020, 2021 en 2022 was die sake van motorkaping slegs 1 per jaar. In 2023 het dit opgeskiet na 9 sake wat in dieselfde tydperk aangemeld was.

Potchefstroom het die sesde meeste gevalle van motorkaping in die Noordwes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button