Local news

Hier is jou wenners met die mooiste matriekrokke

Daar is 1168 keer vir die verskeie deelnemers gestem. Daar was 26 inskrywings uit die Herald se verspreidingsgebied. Dit was naelskraap tussen die deelnemers. 

Die stemme is in, Potchefstromers het hulle gunsteling Matriekrokke gekies.

Daar is 1168 keer vir die verskeie deelnemers gestem. Daar was 26 inskrywings uit die Herald se verspreidingsgebied. Dit was naelskraap tussen die deelnemers.

Die wenners van vanjaar se Matriekrok kompetisie is as volg:

In derde plek is Juane Kruger, van Volkies sy wen  ‘n 50 minute bootrit vir 20 mense by Stonehaven on Vaal, asook ‘n foto-sessie van Jané Photography.

In Tweede plek is Kaitlin Swanepoel, ook van Volkies, wat twee aande se verblyf vir twee mense by Stonehenge in Africa, wat ontbyt insluit.

Die eerste plek van die kompetisie gaan aan Theondre Boer, van Girls High,  sy wen ‘n twee aand wegbreek vir vier mense by Emerald resort en Casino ter waarde van R13 760. Dit sluit verskeie aktiwiteite in.

Die wenners kan hulle pryse by die Herald se kantoor( 9 Fickstraat) kom afhaal. Die wenners moet asseblief self hulle pryse kom afhaal. Baie geluk aan die wenners.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button