Potchefstroom se skole het Woensdag, 15 Januarie, nuwelinge na die verskeie skole verwelkom. Daar was opgewondenheid, glimlagte en ‘n paar trane, meestal van die mammas af. Woensdag het die matrieks van 2036 hulle skoolloopbaan begin. Die Herald wens elke graad een seun en dogter sterkte toe vir die volgende 12 jaar.
I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.