Local news

Wen met die Herald se Bruid van die jaar kompetisie

Al wat jy hoef te doen om in te skryf vir dié kompetisie, is om 'n foto van jou elegante en unieke rok n dustin@mooivaal.co.za te stuur

Gaan jy in 2025 trou? Het jy dalk al in Januarie getrou?

Dan staan jy ‘n kans om as die Potchefstroom Herald se Bruid van die jaar 2025 gekroon te word.

Al wat jy hoef te doen om in te skryf vir dié kompetisie, is om ‘n foto van jou elegante en unieke rok n dustin@mooivaal.co.za te stuur. Maak seker jy sluit jou naam, van en die datum waarop jy getrou het ook in. Dié kompetisie is slegs oop vir bruide wat in 2025 trou.

Elke week sal die nuwe inskrywings op ons webwerf gelaai word, waar almal kan sien hoe beeldskoon het jy op jou spesiale dag gelyk. Aan die einde van die jaar sal die wenners van die kompetisie aangekondig word. Maak jou inskrywing deel van jou trou reëlings.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button