Local news

Ferdies onder Top 20 skole in die land

"Ons het harte van dankbaarheid," het Morné Smit, die skoolhoof aan die Herald gesê.

Hoërskool Ferdinand Postma, is onlangs deur die Skole Ondersteuning Sentrum as een van die Top 20 akademiese skole in die land aangewys.

“Ons het harte van dankbaarheid,” het Morné Smit, die skoolhoof aan die Herald gesê. Ferdies het die afgelope meer as twee dekades ‘n 100% slaagsyfer behaal.

“Ons beker loop oor van dankbaarheid en ons harte klop van trots vir elke leerder, onderwyser en span wat hierdie prestasie moontlik gemaak het. Ons toewyding, harde werk en spanpogings het gesorg vir hierdie wonderlike prestasie. Ons is trots op elke stukkie van ons sukses,” het die skool in ‘n verklaring gesê.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button