Local newsSportSport
Min te kies tussen top vier by Interhoër
Daar is nog baie items wat moet plaasvind by die Interhoër vandag, maar tans is Rustenburg die voorloper met 515 punte.

Daar is nog baie items wat moet plaasvind by die Interhoër vandag, maar tans is Rustenburg die voorloper met 685 punte.
Klerksdorp Hoërskool beklee tans tweede plek met 664 punte terwyl Gimmies in derde plek is met 608, kort op Gimmies se hakke is Wesvalia met 586. Lichtenburg (471) en Volkies (465) is in 5de en 6de plek.
Daar is min punte veral tussen die top 4, die laaste item van die dag is die o.19 seuns aflos, wat om 17:41 gaan plaasvind.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.