Local news

Munisipaliteit sluit geboue na ineenstorting

Verdere inligting oor die verskuiwing van die nuwe tydelike kantore sal mettertyd gekommunikeer word.

Die munisipaliteit het Maandag, 24 Februarie sy sprekers kantoor, rampbestuur en stadsbeplanning geboue weens ‘n strukturele ineenstorting en nie-nakoming van wetlike voorskrifte, gesluit.

Die departement van arbeid: inspektoraat en toepassingseenheid het op 20 Februarie ‘n verbodskennisgewing aan die munisipaliteit uitgereik.

“Amptenare van die twee kantore sal tydelik na ‘n alternatiewe munisipale perseel verskuif word totdat die geboue veilig gemaak is om te gebruik. Verdere inligting oor die verskuiwing van die nuwe tydelike kantore sal mettertyd gekommunikeer word,” het Jeanette Tshite, munisipale woordvoerder in ‘n verklaring gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button