
Eskom het vroeg vanoggend aangekondig dat beurtkrag van Fase 4 na Fase 2 afgeskuif het.
Volgens Eskom, is dit te danke aan ‘n herstel van agt uit 10 opwekkingseenhede.
Potchefstroom se krag behoort dus vandag 22:00 – 00:30 af te wees. As dit nie weer verander nie, sal die krag in Potchefstroom ook Woensdagoggend van 06:00 – 08:30 af wees.
Hou die Herald se webtusite dop vir meer inligting.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



