Local newsSensitive Content
KYK: Situasie by Promosa Primêr ruk hand uit
Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.
‘n Protesaksie wat Woensdag by die departement van onderwys se gebou begin het en na Promosa Primêr geskuif het, ruk hand uit.
Ongelukkige lede van die gemeenskap het die skool laat ontruim en bande voor die skool aan die brand gesteek.
In die videos kan ‘n mens sien hoe kinders by die skool se hekke uithardloop.
Die situasie stem uit die gemeenskap se ongelukkigheid oor die aanstelling van die skool se nuwe skoolhoof.
Lees die volledige vorige artikel hier: https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/local-news/2025/02/07/skoolhoof-geen-vreemdeling-vir-gemeenskap/
Kyk na die videos hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



