
Die N12 tussen Potchefstroom en Klerksdorp is weer omstreeks 12:30, vandag 17 Maart weer oop vir verkeer.
Dit nadat dit weens betogings vroeër vandag versper was. Daar is steeds ‘n sterk polisie teenwoordigheid wat die situasie monitor.
Die betogings is glo deel van ‘n streeks protesaksie wat glo deur verskeie Taxi verenigings van stapel gestuur is.
Inwoners word steeds gevra om paraat te bly.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



