Local news

Spog met jou trou dag en wen

Maak jou inskrywing deel van jou trou reëlings.

Die Herald se Bruid van die jaar kompetisie is oop vir alle bruide in die Herald se verspreidingsgebied wat in 2025 trou.

Al wat jy hoef te doen om in te skryf vir dié kompetisie, is om ‘n foto van jou elegante en unieke rok na dustin@mooivaal.co.za te stuur. Maak seker jy sluit jou naam, van en die datum waarop jy getrou het ook in.

Elke maand sal die nuwe inskrywings op ons webwerf gelaai word, waar almal kan sien hoe beeldskoon het jy op jou spesiale dag gelyk. Aan die einde van die jaar sal die wenners van die kompetisie aangekondig word. Maak jou inskrywing deel van jou trou reëlings.

Hier is van die inskrywings:

Jadéne Lourens en haar man Jurie Lourens is op 20 Februarie getroud.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button