Hoër Volkskool se eerstespan en o.14 seuns het gistermiddag, 5 Mei hulle hulle wedstryde teen KHS in die Noordwes-liga gewen.
Volkies se eerstespan het ‘n skitter vertoning ingesit in ‘n 8-0 oorwinning met hulle o.14’s wat hulle wedstryd 2-1 gewen het.
“Baie geluk aan ons hokkie seuns en afrigters,” het die skool op sosiale media gesê.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



